Tags
Language
Tags
June 2025
Su Mo Tu We Th Fr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 1 2 3 4 5
    Attention❗ To save your time, in order to download anything on this site, you must be registered 👉 HERE. If you do not have a registration yet, it is better to do it right away. ✌

    ( • )( • ) ( ͡⚆ ͜ʖ ͡⚆ ) (‿ˠ‿)
    SpicyMags.xyz

    Merise Afrikaans - November 2015

    Posted By: Pulitzer
    Merise Afrikaans - November 2015

    Merise Afrikaans - November 2015
    Afrikaans | 8 pages | True PDF | 2.7 MB


    Afrikaans, Afrikaans, oral Afrikaans . . . in Australië en Amerika, in Nieu-Seeland, in Nederland, Japan, China en Singapoer. Selfs in die Verenigde Koninkryk en die Emirate – ons moedertaal word oral oor gehoor!

    Dink net hoe opgewonde CP Hoogenhout sou wees as hy kon beleef hoe sterk ons pragtige taal deesdae staan. In 1941 het hy sy kommer oor die voortbestaan van Afrikaans in die baie bekende gedig “Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; in ons skole, in ons kerke, word on moedertaal vermoor”, uitgespreek. Vandag, byna 75 jaar nadat CP Hoogenhout so mismoedig oor die bedreiging van Afrikaans gevoel het, word feeste ter viering van ons hartstaal wêreldwyd gehou! Lees meer oor twee sulke feeste. Merise skryf ook oor ‘n gastehuis in Auckland, Nieu-Seeland, waar jy in Afrikaans verwelkom word.

    Vier Kersfees in Afrikaans! Merise plaas ‘n lys van Afrikaanse kersdienste wat in Australië en Nieu-Seeland gehou word. Weet jy van nog ander Afrikaanse Kersdienste? Stuur asseblief ‘n e-pos na info@merisemedia.com.au sodat dit by die lys gevoeg kan word.

    Weet jy wat Uber is? Merise het ‘n bietjie meer daaroor uitgevind – wat dit is, hoe dit werk en hoe dit jou kan help.

    Lekker lees tot volgende keer!

    More issues archive