Tags
Language
Tags
June 2025
Su Mo Tu We Th Fr Sa
1 2 3 4 5 6 7
8 9 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 1 2 3 4 5
    Attention❗ To save your time, in order to download anything on this site, you must be registered 👉 HERE. If you do not have a registration yet, it is better to do it right away. ✌

    ( • )( • ) ( ͡⚆ ͜ʖ ͡⚆ ) (‿ˠ‿)
    SpicyMags.xyz

    Merise Afrikaans - Februarie 2018

    Posted By: Pulitzer
    Merise Afrikaans - Februarie 2018

    Merise Afrikaans - Februarie 2018
    Afrikaans | 8 pages | True PDF | 3.6 MB


    Liewe Leser,
    Voorspoedige 2018! Ons hoop dat hierdie jaar net die mooiste vir jou en jou mense inhou.

    ‘n Nuwe jaar bring dikwels nuwe uitdagings, en as jy moontlik op soek is na ‘n nuwe werk kan jy gerus kyk na die uitstekende wenke wat Pathway Lawyers & Migration Agents saamgestel het. Die artikel is op Merise se webblad by www.merise-tydskrif.com.

    ‘n Paar jaar gelede het Jaap Pienaar met Merise-lesers gesels oor tuinmaak in Perth se sanderige woestyngrond. Volgens hom is jy óf ‘n tuinier, óf jy het ‘n tuin. Die meeste van ons hou van ‘n mooi tuin, maar word ontmoedig deur die tyd en moeite wat daarmee gepaardgaan. In hierdie uitgawe kyk ons na plante wat met ‘n klein bietjie moeite baie vreugde bring.

    Is kinders se speelgoed skadelik vir hul siening van die wêreld en van hulself? Weet jy watter vervaardigers voeg skadelike chemikalieë by hul sonskermprodukte? Is daar ‘n gesonde wyse om suiwel by jou dieet te voeg, selfs al ly jy aan diabetes? Is daar hoop vir die arme Naomi van Binnelanders?

    Soos jy kan sien, is hierdie uitgawe sommer propvol interessante leesstof vir elkeen.
    Dankie dat ons by jou kon inloer.
    Lekker lees tot volgende keer!
    Suzette

    More issues archive