Tags
Language
Tags
October 2025
Su Mo Tu We Th Fr Sa
28 29 30 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 30 31 1
    Attention❗ To save your time, in order to download anything on this site, you must be registered 👉 HERE. If you do not have a registration yet, it is better to do it right away. ✌

    ( • )( • ) ( ͡⚆ ͜ʖ ͡⚆ ) (‿ˠ‿)
    SpicyMags.xyz

    Merise Afrikaans - Julie 2016

    Posted By: Pulitzer
    Merise Afrikaans - Julie 2016

    Merise Afrikaans - Julie 2016
    Afrikaans | 8 pages | True PDF | 3.4 MB


    Ai, dis darem maar lekker om Afrikaans te kan geniet in Annerland! Merise skryf graag oor kuiers wat plaasvind en in hierdie uitgawe vertel ons van twee Afrikaanse gesellighede wat in die nabye toekoms gaan gebeur. Onthou om ons te laat weet (info@merisemedia.com.au) van sosiale gebeure of gesellighede in jou omgewing.

    Rita Kritzinger was so gaaf om ‘n stukkie te skryf oor hul lewe in Bathurst en ons moes net eenvoudig meer te wete kom oor hierdie dorp (amptelik ‘n stad) in NSW, waar talle eks-Suid-Afrikaners woon. Ons supersjef, Renier du Plessis, woon ook daar en het Rita se arm gedraai om haar heerlike familieresep vir kammawildspastei met Merise te deel.

    Stephanie van Tonder het tydens hul onlangse besoek aan Suid-Afrika ‘n stel met die metropolisie afgetrap omdat sy met ‘n Australiese bestuurslisensie bestuur het. Merise het gaan nalees oor wat die wet oor hierdie aspek sê.

    ShowMax – meer as twaalfduisend programme! My naweke is nie meer dieselfde nie, maar ek kla nie. Wat ‘n plesier om so bederf te word met die keur van Afrikaanse TV-programme wat net ‘n klik ver is. Watter programme tel onder jou gunstelinge? Stuur gerus ‘n e-pos na info@merisemedia.com.au en vertel ons.

    Lekker lees!

    More issues archive