Nama-Grammatika

Posted By: DZ123

J. et al Olpp, "Nama-Grammatika"
Afrikaans | 1977 | ISBN: 062103617X | PDF | pages: 157 | 50,4 mb

Hierdie handboek vir die praktiese aanleer van Nama berus op die Afrikaanse vertaling van eerw. Johannes 01pp se handgeskrewe grammatika, soos vertaal deur J.C. van Logge-renberg.

Die boek soos verwerk en verbeter deur mev. H Kriiger is bedoel om in Vi leemte te voorsien waar daar tans geen Afrikaanse of Engelse Nama grammatikas beskikbaar is nie en aangesien Vi gemoderniseerde handboek nie binnekort ver-wag kan word nie• Die onderhawige boek verskyn in die ge-standaardiseerde ortografie soos dit in 1970 vasgele is en in skole gebruik word.

Die Departement van Bantoe-onderwys is dank verskuldig aan sowel die Evangeliese Lutherse Kerk (destyds Rynse Sending) asook aan mev. H.J. Kriiger wat kopieregte aan ons verleen het.

My Links

No mirrors please!